Dagboek Saterdag, 27 Julie vanaf 14:00! Dit is dan tyd vir ons Winterfees van potjiekos, musiek en wyn hier by die parkie oorkant die kerk. Koop kaartjies by die kerkkantoor tydens kantoorure teen R100 vir volwassenes en R50 vir kinders. Jy kan ook self ‘n pot inskryf vir die kompetisie. Al die inligting is hier beskikbaar.