Mary Conradie, ons gemeenteverteenwoordiger en dokter by Paarl Hospitaal se Neonatale eenheid, skryf in haar verslag van die dankbaarheid wat die personeel en pasiëntjies se mammas gereeld teenoor ons gemeente uitspreek. Lees gerus haar verslag hier. Op die foto is van die gelukkige personeellede nadat hulle elkeen ‘n klein geskenkie rondom Kersfees ontvang het.