Mary Conradie, ‘n gemeentelid by ons en ‘n dokter by die Neonatale Eenheid in die Paarl Hosptiaal, het hierdie brief gestuur om dankie te sê vir ons gemeente wat die Neonatale Eenheid so getrou ondersteun.