Aan die hand van Willem Nicol se boek, “Oop vir die oomblik”, gaan ons saam reis tydens Pase tot en met Pinkster. Dit is ’n reis wat ons gaan help om bewustelik te leef. Jy word uitgenooi om saam te reis! Laai die sewende en laaste gids hier af.