Jy word uitgenooi om vanjaar se Pinksterreeks vanaf Maandag 14 Mei tot Donderdag 17 Mei by te woon. Dit vind in die oggende om 09:30 en aande om 19:00 in die konsistorie plaas. Die tema vanjaar is “Leer leef saam met Jesus”. Vir meer inligting en onderwerpe, kliek hier.