Die NG Kerk in Suid-Afrika (Sinode van Wes-Kaapland) maak die vakature vir ʼn deeltydse Rekenkundige Beampte bekend en nooi alle belangstellendes wat daartoe geroepe voel om hulle vir hierdie pos beskikbaar te stel. Kliek hier vir al die besonderhede.