Suid-Afrika staan voor enorme uitdagings. By die Sentrum vir Publieke Getuienis glo hul egter dat die kerk juis nou geroep word om met ‘n konkrete getuienis van HOOP op die markplein te gaan staan. Vir die eerste uitgawe van hul kwartaallikse elektroniese nuusbrief, iThemba – dit beteken HOOP, volg die skakel.