‘n Konferensie oor kinderbediening vind plaas op 11 en 12 September by die NG Kerk Kuilsrivier-Suid. Enige iemand wat belangstel in kinderbediening, kan dit bywoon. Vir meer inligting, kliek hier.

Om te bespreek, stuur ‘n epos aan jeug@sun.ac.za.