Die Sonderbriekers is ons klub vir persone bo 65. Hulle het die jaar op Donderdag 7 Maart  afgeskop met ‘n mini-klavierkonsert deur die 2 Troubadoere, Mientie Holtzhausen en Duporette Kapp, en is toe geïnspireer deur Adéle van Schalkwyk se demonstrasie oor ons jaartema Gegrond.