Die Sonderbriekers het die jaar op ‘n hoë noot afgesluit en is bederf met Winand Grundling se A tribute to Victor Borge. Daar was ook heerlike eet- en drinkgoed en genoeg tyd vir lekker saamkuier om die feestelike tafels.