‘n Samewerkingsooreenkoms van verskeie organisasies in Stellenbosch is in die lewe geroep om die oorlog teen honger verder te voer te midde van die Covid-19 beperkings. Vir al die inligting hoe jy kan help, volg die skakel. Daar is ook ‘n skakel in die dokument waar jy as vrywilliger in ons Stellenbosch-omgewing kan registreer.