Die NG Kerk Wes-Kaapland nooi elke gemeentelid uit om op hul elektroniese nuusbrief in te teken.  So kan jy op hoogte bly van die NG Kerk-familie se doen en late. Enigeen is welkom om in te teken: lidmate, jeugwerkers, kinderwerkers, pastorale hulp, kerkkantoorpersoneel en enige en alle gemeentelede!