VrouebedieningWil jy maandeliks ‘n nuusbrief ontvang van die Wes-Kaap Sinode se Vrouebediening? Dié nuusbrief gee pitkos en iets om oor na te dink en het altyd bemoedigende woorde.

As jy wil inteken, stuur gerus ‘n e-pos na ngkvroue@sun.ac.za en vra om in te teken op dié nuusbrief.