Baie dankie aan elke lidmaat wat, op watter wyse ookal, bygedra het tot ons 2020-Kersprojek. Finansiële donasies en skenkings van produkte het dit vir ons moontlik gemaak om ’n betekenisvolle bydrae te lewer aan die gemeenskap van Stellenbosch waar die nood so groot is. Volg die skakel om die volledige terugvoering af te laai.