Ons Kersprojek 2021 het teen die einde van Januarie tot ‘n einde gekom. Lees gerus hier hoe jou bydrae ‘n verskil in die lewens van baie mense in en om Stellenbosch gemaak het.