Uitnodiging vir Vrouelidmate na Sinodale Byeenkoms

Uitnodiging vir Vrouelidmate na Sinodale Byeenkoms

Die Wes-Kaap sinode nooi alle vrouelidmate uit na hul byeenkoms op Woensdag 10 April om 09:00 (registrasie vanaf 08:15) tot 13:00. Die byeenkoms vind plaas by Eensgezind net buite Durbanville en kos R150 per persoon.

Laai die inskrywingsvorm hier af. Aanwysings na Eensgezind is hier beskikbaar.

 

 

 

 

Die Taakspan Vrouebediening fokus op vroue se geloofsreis en sien uit daarna om saam met jou te reis met hierdie geleentheid!

2019-03-13T11:33:35+00:00 13 Maart, 2019|Nuus, Sosiaal|