Alet de Necker, ons bekwame huidige finansiële beampte, verlaat ons span teen die einde van die maand. Indien jy meer oor die pos wil uitvind, skakel vir Alet (021 886 5975 – Ma, Wo en Vr tussen 08:00 en 12:00). Slegs kandidate met Rekeningkundige opleiding en toepaslike ervaring in PASTEL, MS Excel, Word, en Outlook sal oorweeg word. ‘n Volledige posbeskrywing is hier beskikbaar om af telaai. Aansoeke sluit 28 Februarie.