Die volgende behoeftelys is van die bestuur van Stellenbosch Nagskuiling ontvang: skoonmaakmiddels (Jik, Handy Andy, waspoeier en opwasmiddels, afdroogdoeke en opwaslappe), badseep, waslappe en toiletpapier, suiker, melkpoeier en langlewe melk. Produkte kan by die kerkkantoor afgegee word of in die mandjies by die deure geplaas word.