Hier is ‘n voorsmakie van Sondag 22 Junie se Winand & Friends-konsert. Met Winand Grundling (klavier) en Anthonie van Rensburg (fluit). Kaartjies kos R150 (kontant en kaart) – skoliere kan gratis bywoon. Sien jou 17:00 by die kerk!