’n Groot dankie aan elkeen wat die Jeugproduksie verlede Sondag kom ondersteun het! Baie dankie ook aan elke donasie. Ons kon hierdie week ’n wonderlike R3 918 aan Becoming Kids oorbetaal vir hulle werk! Om meer uit te vind oor wat hulle doen, besoek gerus www.stellumthombo.co.za. Kyk hier na al die foto’s.