Die nuutste Welgelegeners en Dankbaarheidsmaandkoeverte en -pamflette lê gereed om deur die dienswerkers afgehaal en in die wyke uitgedeel te word. Baie dankie aan elke dienswerker wat getrou in die wyke omgaan en hul pakkies aflewer!