Onthou van die weeklikse stukke wat beskikbaar is vir geloofsverdieping. Dit sal van vandag af vir die volgende 5 weke gebaseer wees op die Pinkster-inhoud van hierdie jaar oor spirituele teologie. Jy kan die reis meemaak al kon jy nie hierdie jaar Pinkster bywoon nie! Neem gerus ‘n blaadjie by die deure Sondag of laai dit hier af.