Onthou van die weeklikse stukke wat beskikbaar is vir geloofsverdieping. Dit sal vir die volgende 4 weke nog gebaseer wees op die Pinkster-inhoud van hierdie jaar oor spirituele teologie. Jy kan die reis meemaak al kon jy nie hierdie jaar Pinkster bywoon nie! Neem gerus ‘n blaadjie by die deure Sondag of laai dit hier af.