Die laaste geloofsverdieping-stuk vir die jaar is hier beskikbaar om af te laai of neem ‘n blaadjie Sondag by die deure. Dit is gebaseer op die boek van Eugene Peterson oor spirituele teologie en is tydens Pinkster vanjaar gebruik.