Derde Sondag van Paastyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

Prediker: Elzanne van der Westhuizen

Tema & Skriflesing: Begin by Jerusalem (Lukas 24:36-49)

Kleuterkerk: 09:30 (konsistorie – kleuter sluit later by die res van die gemeente in die erediens aan vir die gebruik van nagmaal saam met hul ouers)

Junior Kategese: 09:30 (kerksaal – kinders sluit later by res van gemeente in die erediens aan vir die gebruik van nagmaal saam met hul ouers)

Deuroffer: Stellemploy

Kerkbiblioteek: 10:30 (vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top