Alle tieners is welkom om die Jeugdiens vanaf 18:00 in die kerksaal by te woon. Willem van der Colff, wat al vir baie jare sendingwerk in die Oekraïne doen, kom kuier weer by ons en vertel van hulle werk en uitdagings.
This gebeurtenis has passed.