Verheerlikingsondag

Loading Gebeurtenisse

Gebedsgeleentheid: 08:45 – 09:10 (komiteekamer)

Erediens: 09:30 Dissipels leef bewustelik (viering)

Prediker: Leon Cronje

Tema & Teks: Jesus was ‘n voëlkyker – is jy? (Matteus 6: 26 – 30)

Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30

Deuroffer: Straatwerk

Tee, koffie en saamkuier: 10:30 (Koinonia Kafee)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top