Tienerkerk (Gr. 8-10): 18:00 tot 19:00 in die saal. Hierdie kwartaal gaan ons fokus op die kerk as gemeenskap. Ons gaan elke week om tafels lekker eet en gesels oor hoekom ons mekaar nodig het.
Belydenisgroep: Elzanne kry julle ook 18:00 tot 19:15 in die saal.