Erediens: 09:30
Prediker: Monty Sahd
Tema & Skriflesing: Om te sien, maar nie in te sien nie (Markus 10: 46-52)
Kleuterkerk (konsistorie) en Junior Kategese (kerksaal): 09:30 – kinders kom eers saam kerk toe vir die begin van die erediens
Deuroffer: Utopia
Kerkbiblioteek: 10:30 in die vierkant
Koinonia Kafee: 10:30 in die vierkant (kom drink saam tee of koffie na die erediens)