Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

Prediker: Leon Cronje

Tema & Teks: Kwaliteitskontrole vir ‘n lewe toegewy aan God (Jakobus 3:1-12)

Deuroffer: Stellemploy

Kerkbiblioteek & Koinonia Kafee: 10:30 (in die vierkant)

Familie-kategese: 10:30 (ouers en laerskoolkinders gaan kerksaal toe ná die erediens vir saam speel en gesels)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top