Lentefees & Potjiekos

Loading Gebeurtenisse

September is Lentefeesmaand! Ons begin met ’n Lenteloop om 08:30 waarna verkope by die tafels open: koffie & koek, pannekoek, jaffles, kerrie & rys, poeding, beskuit, boereworsrolle, konfyt, pasteie, vleis & wors, groente & vrugte, heuning, blomme, handwerk, braaivleis & slaai, wit olifante en potjiekos! Vir die kinders is daar speletjies, lekkergoed en koeldrank én ’n tombola-wiel om te draai! Kom kuier saam!

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top