Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens & Junior Kategese: 09:30

Prediker: Anton van Niekerk

Tema & Teks: ’n God wat platslaan en uitruk (Jeremia 45)

Deuroffer: Stellenbosch Voedingsaksie

Kerkbiblioteek & Koinonia Kafee: 10:30 (in die vierkant)

Familiekategese: 10:30 (in die kerksaal)

 

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top