Plek: NG Kerk Stellenbosch-Welgelegen
Kaartjies: R110 per persoon (sluit sop & sjerrie in) – te koop op Quicket, NGK Stellenbosch-Welgelegen se kerkkantoor of by die deur op die oggend.
Musiekgroepe wat optree is Viva Cantare (Stellenbosch), die Papier Family Band (Franschhoek), die Oakdene Mannekoor (Wellington), Kaapstad Camerata en die Suid-Afrikaanse Jeugkoor.
