Biddag vir Ekologie
Erediens: 09:30
Prediker: Elzanne van der Westhuizen
Tema & Teks: Die Sabbat is vir die mens gemaak (Deuteronomium 5:12-15)
Deuroffer: Ekologie-bediening
Kerkbiblioteek & Koinonia Kafee: 10:30 (in die vierkant)
Familiekategese: 10:30 (ouers en kinders gaan saam na die kerksaal)
