Naaldwerkbediening

Loading Gebeurtenisse

Kom werk saam met die vroue van die Naaldwerkbediening in die naaldwerkkamer by die kerk. Daar is verskeie projekte wat deur die loop van die jaar aangepak word.

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top