Lydenstyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

Prediker: Marileen Steyn

Tema & Teks: Herroep tot die lewe (Johannes 11:1-44)

Deuroffer: Alta du Toit Nasorg

Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 (Al ons kinders is welkom!)

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)

Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top