Al ons hoërskoolkinders is welkom tussen 18:00 en 20:00 in die kerksaal vir ‘n jeugdiens en omgeegroepe. Ons sluit die kwartaal af met ‘n fliek-en-pizza-aand!