Erediens: 09:30
Prediker: Nadia Marais
Tema & Teks: Om te (be)hoort? Jesus, kerk en ons (Johannes 17: 1-11)
Deuroffer: Straatwerk
Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 (Al ons kinders is welkom!)
Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)
Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)
