Tienerkerk

Loading Gebeurtenisse

Alle tieners (graad 8-10’s) sowel as die Belydenisgroep en Matrieks is welkom vanaf 18:00 tot 19:30 by tienerkerk in die kerksaal. Ons hou ‘n stokbroodbraai om die besige kwartaal af te sluit.

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top