Tweede Sondag in Lydenstyd

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

Prediker: Nadia Marais

Tema & Skriflesing: “Is dit reg dat jy so kwaad is?” Jona, Ninevé en die ongerief van Godsgenade (Jona 3 – 4)

Deuroffer: Huis Horison

Junior Kategese & Kleuterkerk: 09:30

Koinonia Kafee: 10:30 (kom drink tee of koffie in die vierkant en kuier saam)

Kerkbiblioteek: 10:30 (kom neem boeke uit by ons eie biblioteek in die vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top