Ons wens jou ‘n geseënde Kerstyd toe. Mag elkeen met nuwe krag die nuwe jaar tegemoetgaan. Mag die genade en vrede van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees by julle almal in hierdie tyd wees.