Gesinne wat tuis saam wil lees, gesels, doen en bid, is welkom om hierdie Huisgeloofblad af te laai en as hulpmiddel te gebruik. Die teksgedeeltes is Lukas 19:1-10, Tess 4:1-5, 11-12 en Psalm 65:1-5.