Aan almal wat kos en lekke
rgoed geskenk het asook almal wat kontantbydraes gemaak het, ‘n groot dankie van Stellenbosch Voedingsaksie! Hulle kon 35 kosemmertjies uitdeel, hul kosvoorraad is goed aangevul en 600 lekkergoedpakkies is versprei!