Die Barmhartigheidsaksie vorm ‘n groot deel van ons gemeente se daaglikse werking en heelwat organisasies, individue en aksies baat by ons gemeente se omgeehart en gewilligheid om te help. Kliek hier as jy die notule van die jongste vergadering wil lees. Daarin word noukeurig verslag gedoen oor die organisasies waarby die kerk betrokke is asook die donasies wat hulle vanuit die gemeente sedert die Kersprojek ontvang het.